W | K

Ons nooi jou graag na die huweliksbevestiging van
Karmen Groenewald & Willie Vos
Saterdag, 14 November 2026
14:30 vir 15:00
Smitsfield Trou-venue
Onthaal
Na afloop van die seremonie tot 02:00.
.jpg)
Kontantkroeg
Kontantkroeg met kaartfasiliteite.
Die venue en kroeg sluit om 02:00.
.jpg)
Kleredrag
Formeel
Kleurskema
_edited.jpg)
Gaste
Slegs genooide gaste.
Ongelukkig geen kinders.

































Sondagoggend
'n Buffet-ontbyt word Sondagoggend (08:00–10:00) vir alle gaste wat op Smitsfield oornag, aangebied. Gaste wat nie op die venue oornag nie, is ook welkom om aan te sluit teen R180 per persoon.
Dui asseblief aan of jy by die onbyt wil aansluit wanneer jy RSVP. Almal wat wil aansluit moet asb vooraf die R180 betaal.
BANKBESONDERHEDE
Rekeninghouer: Willem L Vos
Bank: Capitec
Rekeningtipe: Spaarrekening
Rekeningnommer: 1641344499
Takkode: 470010
Verwysing: Naam + Ontbyt
Geskenke
Julle teenwoordigheid is ons grootste geskenk.
Sou julle wel iets wil gee, sal ons 'n finansiële bydrae baie waardeer.
BANKBESONDERHEDE
Rekeninghouer: Willem L Vos
Bank: Capitec
Rekeningtipe: Spaarrekening
Rekeningnommer: 1641344499
Takkode: 470010
Verwysing: Naam + Geskenk

ONS SIEN UIT OM
SAAM MET JULLE TE VIER!